Jump to content

  • Log In with Google      Sign In   
  • Create Account
  •  
  •  

Important Announcement!

Welcome to the new My Bushveld Website, please look around and explore all our content. If you have any questions, sugestions or comments dont hesitate to contact us.





Photo - - - - -

Koorsblare

Posted by Briers Uijs , 03 July 2012 · 651 views

Koorsblare
Vanielje essens word al lank gebruik om koorsblare mee weg te werk. Wend aan sodra daar een kom. Wend elke halfuur aan met ´n stukkie watte.

of

Smeer ´n pasta van water en koeksoda aan.


of

Smeer gereeld 'n bietjie Fairsun-onstuwingsmiddel aan. Dit is goedkoop, by alle winkels beskikbaar en werk baie beter as ander duur middels.

of

Vir uitwendige koorsblare, smeer oorwas (die was wat uit jou oor kom) aan, dit sal dit vinnig uitdroog.

of

Koorsblare is gewoonlik die gevolg van te min vitamien C, veral koorsblare in die mond. Spoel die mond met lekker vars lemoensap, ten minste 3 maal per dag. Sluk die lemoensap af om vitamien C in sisteem te kry. Jy kan ook skoon vitamien C poeier by die apteek kry en dit direk op die koorsblaar plaas, dit is egter baie pynvol.
Baie belangrik: moenie meer as 1-2g vitamien C per dag gebruik nie, ook nie vir langer as 3 dae nie, dit veroorsaak spoelmaag en maagkrampe.




April 2014

M T W T F S S
 123456
78910111213
141516 17 181920
21222324252627
282930    

Recent Entries